SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

JAAP ZEEMAN REEKS

In hierdie heerlike seerower storieverhale ontmoet u vir kaptein Jaap Zeeman. Hy en sy gevolg beland in ʼn seerowernes wat bestaan het uit die wreedste en mees meedoënlose manne op aarde. Hierdie seerowers het absolute mag gehad in die seerowerryke langs die Kaapse Seeweg en honderde seerowerskepe het veral om die eilande noord van Madagaskar gewemel. Jaap moes daagliks waagstukke en heldedade aangaan en so die dood, dag na dag uit te tart, om sy lewe te behou. Alleen met roekelose dapperheid en weergalose vasberadenheid kon hy sy vryheid weer herwin. Die reeks bied ʼn interessante kykie in die lewe en die dood van die betrokke seerower era, waar geen genade betoon was nie en iets soos respek en eerbetoon vir ʼn ander selde bestaan het.

 

1. Skerp staal - Frans Gericke2. Verskrikking van Suma - Frans Gericke
1. Skerp staal - Frans Gericke 2. Verskrikking van Suma - Frans Gericke

3. Bloed op die branders - Frans Gericke4. Die skedelvlag - Frans Gericke
3. Bloed op die branders - Frans Gericke 4. Die skedelvlag - Frans Gericke

5. Die skat van Simeon-Eiland - Frans Gericke6. Wraak op see - Frans Gericke
5. Die skat van Simeon-Eiland - Frans Gericke 6. Wraak op see - Frans Gericke

7. Die goudvloot - Frans Gericke8. Swart kaperskip - Frans Gericke
7. Die goudvloot - Frans Gericke 8. Swart kaperskip - Frans Gericke

9. Die beuel van Barbarye - Frans Gericke
9. Die beuel van Barbarye - Frans Gericke

Copyright © 2022 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 4 Oktober 2022